Ask an expert
Question

21 Jul 2005

Hoe help mens iemand.
Ag julle sê tog net vir my hoe help mens iemand. My vriendin is 'n alleen ma met twee Seuns en 'n dogter. Die dogter het ook kinders van haar eie. Maar die seuns onderskeidelik 13 en 15 jaar oud gee my vriendin baie probleme. Hulle steel en ag alles wat vieslik is. Hulle het haar laaste geld laasweek gesteel (sy is geretrench in Mei laasjaar) wat omtrent R2800 was waarmee sy nog vleis moes koop en ook haar kar regmaak. Sy het 'n diefstal saak teen hulle gemaak in 'n poging om hulp van iewers te kry want oral loop sy haar teen 'n muur vas. Nie eers 'n maatskaplike werkster van die staat wil haar help nie. Maar nie te min is vir haar vertel dat die twee nie kriminele is nie. As hulle van hulle ma of ander familie steel is hulle nie kriminele nie. Hoe werk dit. Mag ek nou maar vir my dogters vertel dit is doodreg om te steel van jou familie. Die skool waarin hulle is weet van die probleme want hulle het ackermans kleure in hulle besit gevind maar het vir my vriendin gesê hulle gaan haar nie help nie want dan is dit net minder geld vir die skool. Die jongste een is in std. 5 en kan nog nie eers behoorlik lees nie. Hoe gemaak waar kan 'n mens aanklop vir hulp sonder om weg gewys te word of om vertel te word dit is reg om van die hand wat jou voed te steel. Boys Town het laas vir my gesê al hoe kinders in die skool kom is deur 'n maatskaplike werkster maar klop jy daar aan vir hulp dan weier hulle om te help. Help my groot asb. want ek kan sien my vriendin is by breekpunt want sy kan nie meer nie en die pa weier ook om enige iets met die seuns tedoen te hê.
Answer 586 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Well, whoever told her that it's not criminal to steal from your mother is a certifiable idiot who should be immediately sacked from any position of responsibility. She should pester the Dept of Welfare and the Police services to take proper care of their duties here. Maybe she should talk with the school and encvourage Ackerman's to prosecute instead, and offer to testify that the police told her kids are allowed to steal from parents, and refused to help.
I'm disappointd thyat other readers haven't responded here
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9260 votes
No
66% - 17822 votes
Vote