Ask an expert
Question

02 Feb 2003

Hoë proteine dieet
Ek wil net graag weet wat is die voordele en nadele van 'n hoë proteine dieet? Is dit veilig om dit te doen en vir hoe lank mag 'n mens dit doen?
Answer 12,684 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Lindie
Aangesien hierdie vraag al so dikwels gevra is, het ek artikels oor hoe-proteien diete geskryf wat jy kan lees as jy op 'Diet' kliek boaan die bls en dan op 'View old Diet & Food site'. Kyk gerus ook in die 'Archives'. Wees versigtig.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.