Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Hoekom ?
Hoekom begeer ''n vrou na ''n ander man ?
Ek in verhouding maar my kerel hang sy ma aan en ek kom glad nie by sy ma nie.
Ons bly saam maar hy doen absoluut niks vir my nie !! niks sit nie eens die asblik uit nie.
Ek weet dus vekeerd van my om so tevoel ek het ''n drukkie by ''n ander man gekry vir my verjaarsdag toe kry ek ''n gevoel wat oor my kom en ek wil meer aandag he van ander mans ek wil goed voel dit was nou wel ''n vriendlike drukkie maar dit net vir my gevoel ek kort dit ek wil dit he, ek weet nie is ek reg om my kerel telos omdat ek so ongelukkig is dat ek iets anders soek of is dit net wat ek nodig het in my verhouding is dit vekeerd om aan sulke goed tedink dat ek ander mans begeer en aandag soek is dit (Verneuk)???