Ask an expert
Question

10 Jan 2003

Hoes bloed nadat beide bene 2 mnde gelede ge-amputeer is. Manlik, 33 jr oud
Hoes tans helder rooi bloed. help asb.
Answer 507 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Kobus, dit mag wees dat dieselfde siekte wat die amputasie genoodsaak het nou ook die longe aantas. As die amputasie as gevolg van trauma was is dit natuurlik nie die rede nie. Dit mag wees dat van die medikasie wat voorgeskryf is die oorsaak is en dan is daar natuurlik die moontlikheid dat dit glad nie verband hou met die amputasies nie. Dis nou waar die probleem in kom want ek kan nie eintlik veel sê sonder om eers ‘n volledige ondersoek te doen nie. Die beste sal waarskynlik wees om maar ‘n dokter te gaan sien en die probleem uitgesorteer te kry. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9323 votes
No
67% - 18743 votes
Vote