Ask an expert
Question

22 Aug 2011

Hoofpyn in kinders
Goeie dag Dokter,

Ek het ''n gesonde 10-jarige dogter. Sy kla soms van hoofpyn, partymaal net aan die een kant van haar kop, of net rondom een van haar oë .

Wanneer moet ''n mens bekommerd raak? Wat is die gevaartekens by kinders wat hoofpyn betref?

Baie dankie.
Liz
Answer 7,253 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Liz

Kinders van haar ouderdom behoort nie hoofpyn te kry nie en dit is daarom belangrik dat jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer. Gevaartekens is naarheid, braking, visuele steurings, styfheid van die nek, slaperigheid en koors.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.