Ask an expert
Question

13 Mar 2003

Hormone
Hello Dokter, dis alweer ek.

Ek wil asseblief ook net oor iets anders uitvind: ongeveer `n week voor elke siklus begin, word my borste baie sensitief. Ek het gelees dat die verskynsel beteken dat daar hormoon veranderings plaasvind.

Ek wil asseblief uitvind of die hormoon veranderings beteken dat ek defnitief weer met `n nuwe siklus gaan begin of hoe werk dit? Ek vra maar net omdat ek elke maand twee teleurstellings het: wanneer my borste seer word en dan wanneer dit wat ek verwag het, gebeur.

Baie, baie dankie.


Answer 503 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

***, as jou borste teer word beteken dit dat daar ‘n hormonale verandering is, maar dit sê nie as gevolg van wat nie. Dit mag dus dui dat jy gaan menstrueer of dat jy swanger is. Jy kan dit dus nie as ‘n teken gebruik nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9266 votes
No
66% - 17851 votes
Vote