Ask an expert
Question

12 Feb 2013

Hormoon Wanbalans
Goeie dag,

Ek is 26, en ek het net gewoner, kan n mens n hormoon wanbalans ontwikkel agv ''die pil''? Ek gebruik dit nou al vir so 2 1/2 jaar, ekt nog geen newe effekte ondervind nie, maar wil net graag uitvind of dit n hormoon wanbalans kan veroorsaak.

Enige raak/hulp sal waardeer word.
Answer 3,154 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Justine

Daar is geen aanduiding dat die langtermyn gebruik van die voorbehoedpil 'n hormoon wanbalans kan veroorsaak nie. Daar is egter ander nadele waarvan jy bewus moet wees. Verwys na die volgende artikel vir meer inligting: http://www.livestrong.com/article/254442-birth-control-long-term-side-effects/

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9322 votes
No
67% - 18678 votes
Vote