Ask an expert
Question

02 Feb 2003

Hormoonvervanging medikasie
Ek het vir 'n baie lang tydperkdie gewone tablette gebruik, maar het nou oorgegaan na die sterker
tablet. Ek wil graag weet hoe affekteer 'n sterker hormoonvervangingstablet die liggaam. Kan dit bv die oorsaak wees van geswelde enkels?
Answer 996 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Chrisjan, watter hormoon tablette praat jy van? Testosteroon? Laat weet my wat die handelsnaam en die sterkte is en dan neem ons dit van daar. Sterkte.
NS. Pos asb. jou antwoord as ‘n nuwe vraag anders mis ek dit dalk.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9322 votes
No
67% - 18665 votes
Vote