Ask an expert
Question

29 Jan 2008

HRT en Xenical
Hallo Dr;

Op 49 het ek 'n Historoskopie gehad omdat ek vir 8 weke gebloei het. (Ek verstaan die geleerde naam daarvoor het iets met 'n ballon/blasie te doen). Ek is reeds jare op anti depressant (Venlor 150mg) en Xanor agv Post Traumatiese stres. My Gynea het my op Activelle gesit wat ek nou reeds een jaar gebruik. My gewig het die afgelope 6 jr met 35 kg toegeneem. My GP het Xenical voorgeskryf - gebruik dit nou 5 maande. Ek verloor egter nie gewig nie, kry steeds hittegolwe (erger as warmgloede), en het gereeld afskeidings, hoewel ek sedert die Histeroskopie nooit weer gemenstueer het nie. Wat kan ek aan die gewig en warm gloede doen? Gebruik ek dalk die Xenical verkeerd - slegs igv 'n vetterige ete. Moet ek dit daagliks neem, ongeag die vetterigheid of nie, van die ete?

Ek is desperaat!!!

Answer 1,612 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

As I understand it, Xenical should be used daily. Unfortunately weight gain after the menopause is a problem. You should be screened for insulin resistance and a dietician may help. If the Activelle is not helping with the hot flushes, perhaps you should try a different form of HRT.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18606 votes
Vote