Ask an expert
Question

16 Feb 2009

HYDRO CUTS EN HOE BLOEDDRUK
Doc
Ek gebruik sedert Nov 2008 160mg Co Diovan een tablet in oggend. Bloedruk tans 130-85. Volg gesonde dieet en oefen 4 keer per week. Wil egter Hydroxicut produkte gebruik.
Vrae
1 Is daar enige negatiewe effekte wat ek moet oppas?
2 Dan enige ander soortgelyke natuurlike produk as alternatief.
Blusmarti
Answer 552 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Blusmarti
As gevolg van jou bloeddruk wat tans met Co Diovan beheer word, behoort jy geen ander produkte te gebruik nie wat moontlik met die werking van jou medikasie kan inmeng nie. Dit is belangrik om jou geneesheer wat jou bloeddruk moniteer, te spreek as jy enige ander produkte wil gebruik. Ek raai dat jy die Hydroxicut produkte wil gebruik om spiere te bou? As dit waar is, dan kan jy net so wel spiere bou sonder hierdie soort supplemente. Spierweefsel word deur oefening met gewigte gebou en dit neem tyd. Wees dus geduldig, doen jy oefeninge en jou spiermassa sal wel toeneem.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9326 votes
No
67% - 18780 votes
Vote