Ask an expert
Question

25 Nov 2005

I see dead people -Marietta
Mense ek wil graag hoor wat julle te se het oor mense wat glo met dooies kan kommunikeer.. Ek verstaan jy kry spoke, en jy kry geeste. Spoke is daardie wat loop en booooOOooo... en jou gat laat afskrik, maar spoke is gewoonlik spoke wat NIEMAND ken nie, dis altyd die een of ander ou tannie se ou tuinier wat iemand onbekend met 'n byl of 'n koevoet dood geslaan het, maar niemand ken hierdie onbekende ou nie, en nou spook hy. Ek meen, dink gou as jy die spook herken het... "Aaaa oupa, kom sit man, laat ons gesels..jyt bietjie 'n spook asempie...ha ha ha, nee ek trek sommer oupa se siel uit" Dit sou net nie gewerk het nie. En dan kry jy GEESTE, dis nou glo gryserige wolkerige mense wat ons geken het wat nou gesterf het. Ek weet nie of julle al vir Marietta gekyk het nie , maar dis soos sy sit en praat met Oupa en Ouma en ouma stuur groete, oupa se hulle moet die gang verf , en sulke goed. Gewoonlik sit Marietta daar en sê goed soos..."Ek voel 'n....ek voel 'n langerige korterige naam......... Ek voel 'n P..... 'n P .......Ek voel 'n L....... Selfs in die koerante en Huisgenoot skryf tannies in en sê: Julle wat Marietta nie glo nie, julle skille sal nog....van julle agterkoppe afgly... So ek weet nie, wat dink julle? Terwyl Marietta daar sit en sê Ek voel 'n .....P...ek voel 'n R..... sê ek ek voel 'n F**.. Jy lieg tannie, ek kyk deur jou...Sies! (Mense, dis my opinie, ek probeer niemand sleg maak nie, maar wil graag weet hoe voel julle oor dit)
Answer 1,461 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

I have never come across one single instance in which people who claim to be able to communicate with the dead ( especially those who do so for profit ) were not fakes, cleverly concealing the ways in which they fake it. Sounds like you've spotted some aspects of how they fake it, I think it disgraceful that any public broadcaster should waste public money sponsoring and presenting such a series.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.