Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
IBS
Middag DOkter,
Ek het onlangs uitgevind (nadat my dokter blindederm uitgeskakel het) dat ek IBS het. Al die simptome is daar van die naarheid tot die maagpyne en opgeblaasde maag, maar my maag is nie hard of sag nie. Net erg winderig.
Ek drink Norvecol (ek is oortuig daarvan dis die verkeerde naam, maar dis sulke bruin korreltjie goed) en my maag werk dan waterig, maar ek kan nie weg kom van die maagpyn nie. Ek drink my ma se Tramahexal vir die pyn, maar dit voel nie beter nie. Is dit ' n uitgemaakte saak dat ek IBS het?

Hallo Gesiggie
IBS kan net gediagnoseer word as al die ander moontlike ander oorsake uitgeskakel is deur 'n gastro enteroloog. Probeer Probiotics 1 drie keer per dag neem en Colofac vir maagpyn.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.