Ask an expert
Question

02 Aug 2006

IBS & probiotics
Liewe Doc
Eks 'n IBS lyer in 'n ergere mate en wil net weet waarin ek Lactobacillus plantarium 299V kan kry en of ek dit met of sonder 'n voorskrif kan kry. My dieet bestaan uit baie vesel, vrugte, groente en baie water en steeds sukkel ek baie erg, ek kan bly wees as my maag 1keer 'n week gaan. Help, eks raadop!
Answer 301 views
Expert
Probiotics expert
Probiotics expert

01 Jan 0001

L. plantarum 299V is verkrygbaar in Suid Afrika. u Apteker sal u kan raad gee.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.