Ask an expert
Question

26 Jul 2011

Ingeduikte bors
My kind is gebore met ''n ingeduikte borskas - ek weet daar is ''n mediese term daarvoor maar kannie onthou nie. Hy is nou 13 jaar oud, en kla oor pyne in die bors aan die linker kant. Dit kom en gaan maar gebeur nie baie nie. Kan dit wees dat die bors been op die hartspier druk en dan komplikasies kan veroorsaak?
Answer 1,828 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Denise

"Pectus excavatum" kan borskaspyn veroorsaak en ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek en verdere toetse, soos 'n borskas x-straal, konsulteer.

Verwys na die volgende artikel vir 'n breedvoerige verduideliking oor hierdie toestand: http://en.wikipedia.org/wiki/Pectus_excavatum

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9321 votes
No
67% - 18660 votes
Vote