Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Ingelegte Vrugte
Goeie Dag,
En welkom terug....voorspoedige nuwe jaar!!!
Wil net graag weet - maak ingelegte vrugte vet? Volgens my kilojoule/vet inhoud boek, bevat dit omtrent geen vet, slegs bietjie kilojoules. Ek eet partymaal 'n bietjie van die vrugte met vetvrye yoghurt vir 'n maaltyd.
Nog 'n vraag - as mens vegetaries is, wat kan 'n mens eet om op te maak vir die proteine wat 'n mens gewoonlik in hoenders ens. inkry?!
Baie dankie solank.
Vriendelike Groete,
Karien

Beste Karien
Dankie vir die goeie wense en 'n voorspoedige Nuwe Jaar vir jou!
Die energie inhoud van ingelegde vrugte is nie besonder hoog nie en hulle bevat geen vet nie, dus kan jy gerus voortgaan om dit saam met vetvrye yoghurt te eet. Indien jy wel eiers, melk en suiwelprodukte inneem, plus droe bone, erte en lensies, veral soja bone, dan sal jy geen probleem met die proteiene ontwikkel nie.
Geniet die Nuwe Jaar
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.