Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Inligting oor Benign Esseuhal Tremor
Ek will net meer informasie oor hierdie siekte uitfind. My dokter het aan my oorgedra dat dit nooit sal regkom nie en dat die bewerigheid en vergeetagtigheid wat gebeur nog erger gaan word.
1. Is dit waar en wat kan mens daaromtrent doen?
2. Kan u moontlik vir my meer informasie oor die siekte stuur of boeke aanwys wat ek kan lees?
3. Is dit n' genetiese probleem?
4. Kan dit deur n' bloed oortapping kry word?
5. As dit oorerflik is moet ek my kinders laat toets daarvoor?

Louisa, ek sal jou vrae antwoord soos jy dit gevra het.
1. Die tremor van benigne oorerflike (essensiële) tremor mag wel toeneem met ouderdom, maar vergeetagtigheid is nie ‘n simptoom daarvan nie. As vergeetagtigheid ‘n prominente simptoom is sou dit beter wees om eerder ‘n neuroloog te gaan sien en seker te maak dat dit nie die verkeerde diagnose is nie. Die behandeling is gewoonlik deur middel van ‘n β-blokker soos propranolol.
2. E-pos my by CyberDoc@mweb.co.za en ek sal kyk of ek vir jou meer inligting kan kry.
3. Ja
4. Nee
5. Al kan jy jou kinders laat toets, weet nie wat jy daardeur gaan bereik nie. Daar is geen voorkomende behandeling nie en die siekte is nie dodelik nie. Daar is ook geen versekering dat hulle dit wel gaan ontwikkel nie.
Laat weet maar as jy nog vrae het. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.