Ask an expert
Question

09 Feb 2009

Inligting oor skedelbreek!
Hallo daar..
Ek soek asb inligting oor skedelbreek..
Wat dit alles behels en wat die nagevolge kan wees?
Die persoon is 27 en gesond en was beswusteloos nadat hy van die trappe af geval het..het by gekom en kan onthou wie en waar hy is en wat gebeur het..
Hoe lank vat skedelbreek om te herstel?
Watter newe effekte kan oor gehou word?
Hoe lank na skedelbreek mag die persoon vlieg?
Hoop om gou van julle te hoor..
Answer 7,902 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Bekommerd
Skedelbreuk is 'n ander naam vir 'n skedel fraktuur - dit hang af waar die fraktuur is, hoe ernstig dit is. As dit net 'n duik op die oppervlak van die skedel is, behoort daar nie newe effekte te wees nie. Skedelbasis frakture is egter baie meer ernstig. Dit vat omtrent 6 weke vir 'n fraktuur om te heg. Newe effekte kan konkussie, breinbloeding of infeksie wees, so as die persoon enige koors, nekstyfheid, hoofpyn wat vererger, simptome van verlammings of sensasie verlies, oog of praat probleme het, moet hy die dokter sien - al is dit weke na die besering
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18609 votes
Vote