Ask an expert
Question

25 Jul 2011

INSAKE: LEWER FUNKSIE
Hi ek wil graag dringend verneem wanneer kan ''n mens ''n volledige toets op my 3jarige dogtertjie doen? Sy kla van pyn op haar magie en haar gesiggie is spierwit. ''n Homeopaat wat haar immuunstelsel boost het gesê  haar lewer is baie sensitief en dit lyk of sy bloedarmoedig kan wees. Ek raak nogal bekommerd want vriende van ons se 16jarige dogter het lewerkanker en haar moeder het gister aan my genoem dat haar dogter dieselfde sipmtomes gehad het. Ek verneem spoedig van u
Answer 4,220 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Annelize

Die beste idee sal wees om 'n pediater vir 'n ondersoek en nodige toetse te konsulteer, om vas te stel wat die oorsaak van haar simptome is.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9326 votes
No
67% - 18773 votes
Vote