Ask an expert
Question

30 Jan 2009

Insulien-weerstandigheids sindroom
My dogter is 15 jaar oud en het die insulien-weerstandigheids sindroom.Sy het ook n onder aktiewe skildklier.
Kan dit oorkom word en hoe.
Answer 376 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Albert

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Dit kan beslis behandel word en ek stel daarom voor dat jy so gou as moontlik vir haar 'n afspraak by 'n endokrinoloog maak.

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.