Ask an expert
Question

29 Nov 2005

Is ek oor sensitief?
Verwys na my vorige briewe - greeneyes. Na 'n 5jr verhouding het ek my ou gelos - voel net beweeg nerens heen en ook dat hy nie kwaliteit tyd aan my spandeer. Wel ons was 3mnd uitmekaar waar ek aangegaan het met my lewe en toe kom my eks terug. Ek het dit nie verwag aangesien hy maar stubborn ou is. Ons kuier saam alhoewel nog nie weer 'n couple - dit frustreer my egter want voel het niks bereik want is nou terug waar 3mnd terug was. Hy het laaste 2mnd oneindig baie vir my gedoen en my soos 'n prinses laat voel. Die laaste 3weke is dit egter die ou eks - wat net te besig is en nie tyd het of maak vir my. Ek weet dis sy besigste tydperk aangesien hy in die "law enforcement" is (nie polisieman) en wil hom graag ondersteun maar ek voel emosioneel leeg en alweer negatief want voel hy moet nou sy prioriteite agter mekaar kry anders verloor hy my weer. Ek het ook vir hom gevra om dinge met my ouers reg te maak (niks ernstig) maar elke keer is daar 'n verskoning dat te besig is - hy het wel my pa 1 keer gebel maar mekaar toe bly mis. Is ek te oorsensitief? want ek voel dat ons mekaar se tyd mors?? ek wil hom nie verloor want regtig my trouman en lief vir hom en ons stap al lank 'n pad saam. Ons het geen konflik behalwe dat ek voel hy spandeer nie kwaliteit tyd aan my. Help my???
Answer 756 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Surely the two of you need to see and work together with a marriage counsellor, to understand each other better and to clarify to what extent this relatonship can be healed and saved ?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18601 votes
Vote