Ask an expert
Question

07 Jun 2011

it is gone
Ek is24 en het al 2 kleinkies gehad . Ek is baie lief vir my man maar is net nie meer lus vir seks nie.
Hy praat altyd van die goeie ou dae ( 4 jaar terug ) toe ons nog 5 keer op ''n dag seks gehad het . Maar nou wil ek nie meer nie . Al waneer ons nou seks het is waneer hy my smeek of omkoop .
E weet dit klink erg as ek dit so stel maar dis die waarheid .

Hy het ook gegaan en gaan speelgoed koop soos vibrators en snaakse goed om soos hy se ons huwelik optekiker . Maar ek hou nie davan nie .
Nou se hy as ons nie ons huwelik opkiker ens nie gaan ons dit nie maak nie .

W kan ek doen ? Is dit die waarheid van die 3 , 6 ,9 12 jaar hikups in ''n huwelik ?
Ek is op die pil , kan dit wees dat die piil my lus wegvat ?
Is die inspuiting ''n beter opsie ?
Is dit waar dat die inspuiting mens vet maak ?

Help asb . E is lief vir my man en wet hy het ook drange
Answer 689 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

It is common for women with young children to lose interest in sex. A lot of this has to do with tiredness and the constant demands of the children. You should try taking a night out and going out alone together, or preferably a weekend away if you can arrange this.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.