Ask an expert
Question

02 Aug 2006

Jeuk
Hi Dr dit is nou al die afgelope 2jr wat ek 'n vreeslike jeuk by my anus het. Ek het myself al ontwurm omdat ek gedink het dit is die oorsaak maar die gejeuk hou nie op nie. Dit raak so erg dat ek my stukkend krap. Is daar 'n rede daarvoor en iets om oor bekommerd te wees. Ek is te skaam om met die probleem na my huisdr toe te gaan
Answer 924 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Anoniem
Jy kan dalk 'n bietjie van 'n ekseem daar hĂȘ.
Lees die artikel op http://www.medicinenet.com/anal_itching/article.htm
Probeer bietjie Sheriproct salf?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9250 votes
No
66% - 17781 votes
Vote