Ask an expert
Question

20 Nov 2005

Kan 3 Positiewe Urienetoetse dalk verkeerd wees?
Hi, Ek het my maandstonde geskip en 'n dag nadat ek laat was het ek die aand twee urienetoetse gedoen en daar was onmiddellik 2 strepies. Die aand daarna het ek weer een gedoen en dadelik was die twee strepies weer daar. Ek het ook heeltyd maagpyn, voel moeg en my borste is seer. Ek gaan eers 5 Des na 'n ginekoloog toe. Kan die toetse dalk verkeerd wees?
Answer 870 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

Unlikely, it sounds like you are pregnant.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18747 votes
Vote