Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
kannie sonder my Cilift
Hallo dokter, ek het probeer om Cilift te los...eers 'n halwe vir twee weke en toe oor na 'n kwart.Ek word toe weer tranerig en bakleierig en neem toe weer 'n paar dae die halwe...my lewe verander na wonderlik. Ek wil en kan nie sonder my cilift. Die lewe is so mooi en lekker as ek dit neem en ek sien nie kans vir die ewige swaarmoedigheid en die geen lus vir die lewe gevoel, nie.Ek sal sommer my dae in die bed deurbring.My lewens-omstandighede is nie van die beste(man wil altyd eerste gereken word in alles en is altyd reg in alles) en daarby het my gehoor in twee jaar so verswak tot net 10% oor.Wat moet ek doen.? Die koste van Cilift maak nie saak ook nie die gewig wat ek aangesit het nie. Kan ek dit vir altyd gebruik?
Liewe Salome
Kan 'n diabeet altyd insulien gebruik, en iemand met onderaktiewe skildklier tiroied hormoon? Natuurlik kan jy - hoekom moet jy "suffer"? As jy die minimum dosis gebruik wat jou laat ok voel, en jy gebruik nie oormatig slaap- pille, kalmeerpille of alkohol nie, is dit heeltemal veilig om dit langtermyn te gebruik. Mens kry goedkoper ewe effektiewe generiese ekwivalente ook. Sterkte!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.