Ask an expert
Question

14 Jan 2008

Karbonkels in bikini lyn area
Goeie dag,

Dit het nou al verskeie kere met my gebeur. Ek het eers gedink dis ingroei hartjies wat onsteek het, maar dit lyk my dit is nie. Dit vorm 'n baie seer en sensitiewe knoppe bo en onder my vel op verskeie plekke in my binne been. Eers gedink dis 'n pitsweer. Baie skaam daaroor. Wat kan ek doen daaromtrent? Moet ek dr toe gaan? Kan hulle dit dalk uitsny??

Dankie dok!
Answer 2,274 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Pinky
Laat jou dokter kyk - waarskynlik is dit follikulitis of ontsteking van die haarfollikels. Probeer Bactroban as die knoppie begin rooi word. Dit word baie keer veroorsaak deur die wrywing van klere of bobene teen mekaar.
dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18755 votes
Vote