Ask an expert
Question

29 Jul 2011

Karkatjie
Ek is 30 jaar oud en vir die afgelope jaar en n paar maande kry ek gereeld karkatjies in my oe. Dis nooit altwee oe gelyk nie dis een oog op n slag maar meestal in die regter oog. Dit gebeur ten minste 1 keer elke 2 maande wat ek n karkatjie het en dan is
dit bloed rooi as jy die ooglid bietjie weg trek om binne te kyk en dit is bietjie aan die seer kant as ek knik dit is ook ongemaklik want die ooglid swel op. Wat kan die aanhoudende karkatjies veroorsaak en wat kan gedoen word om dit vir altyd te stop.
Answer 22,139 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Zenobia

Die karkatjies is die gevolg van 'n bakteriele infeksie wat herhaalde infeksies veroorsaak. Konsulteer jou dokter vir 'n ondersoek en behandeling. Karkatjies kan baie effektief met antibiotiese oogsalf en 'n kursus orale antibiotika behandel word.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.