Ask an expert
Question

12 Feb 2003

Keel probleem
Hi Doc
Ek was so +/- n Maand en n half terug by die dokter oor my keel wat seer is (Hy is nie regtig seer nie net ongemaklik). Hy het in my keel geloer en gese dat ek n virus infeksie het. Daar is rooi/pienk plekke agter in my mond waar my mangels eers was. Dit lyk amper soos n bytplek (soos n muskiet). Wat my pla is dat dit nie wil weg gaan nie. Is dit moontelik vir n virus om so lank jou te pla of moet ek nog raad gaan soek. Die dokter het gese die ding moet hom self maar uitwerk.
Answer 1,042 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Baksteen, ek dink jy’t meer as lank genoeg gewag. Die beste sal waarskynlik wees om iets soos Locabiotal® te gebruik vir ‘n week of so en as dit nie die probleem op klaar nie, ‘n oor-, neus- en keelspesialis te gaan sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.