Ask an expert
Question

03 Feb 2009

Keel &quot seer&quot 
Hallo Dokter,

Ek weet nie of hierdie vraag iets is wat u gaan kan op reageer nie,maar ek weet nie wat dit is nie en wil nie nou onnodig dokter toe gaan nie. Ek het aan die agterkant van my keel,net agter my tong ' n seertjie,wat net soms uitkom,ek voel dit dan krap en as ek my vinger tot agter my keel druk en dit probeer uitdruk,dan kom daar ' n gelerige seertjie uit...dit is ' n klein blokkie vorm, dit het ' n onaangename reuk en dit bekommer my,want ek is bang dit laat my asem sleg ruik. Ek het nie ' n idee wat dit veroorsaak nie en daar is net een...dit is asof dit ' n gaatjie is wat verstop word met speeksel of iets, hoe kan ek ontslae raak daarvan?
Answer 1,300 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo YJ
Dit is waarskynlik 'n verstopte kliertjie ( tonsil crypt) op die agterkant van jou tong. Probeer borsel met 'n sagte tandeborsel daar as dit jou nie naar maak nie, of gorrel met antiseptiese mondspoel. Dit is nie gevaarlik nie.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18754 votes
Vote