Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Kilojoules
Hi, ek wil net weet hoeveel kilojoules mag ''n vrou per dag in neem. eks 24 en oefen elke oggend hetsy 13 km fiets ry of 5 km draf, ek wissel dit maar af. is dit genoeg oefening vir my of teveel? en hoeveel kilojoules mag ek per dag in neem. wat is die normale hoeveelheid kilojoules oor die algemeen vir enige vrou.
Beste M
Oor die algemeen word dit aanbeveel dat volwasse vrouens wat nie wil verslank nie, en matig oefen 8400 kJ per dag moet inneem (vrouens wat wil verslank, kan 6300 kJ per dag inneem). In jou geval kan jy seker 500 tot 800 ekstra kJ inneem, om voorsiening te maak vir al daardie oefening. Jy moet self besluit of die oefening te veel vir jou is. Laat dit jou goed voel of is jy totaal uitgeput en moeg die hele dag? Indien wel, behoort jy die oefening bietjie af te skaal tot miskien die helfte. Moenie so baie oefen dat jy begin siek word nie.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.