Ask an expert
Question

31 Jan 2003

Kind 3 jaar Beentering
Klein dogtertjie 3 jaar oud is gedeagnoseer met beenTering. Sy het tot en met vandag en dis nou 8maande 4 knoppe waaruit die tering of ontsteking loop. Sy het ongelooflike pyn en die medikasie help nie omdat dit vererger. Ons woon in Mpumalanga ek soek asb raad en iemand wat ons kan skakel (ons sal Kaap toe ook ry) wat spesialieseer in hierdie soort siekte. Ons voel so jammer vir haar, en dit dokters hier weet ook nie regtig wat om vir haar te doen nie. Sy het 2 Operasies agter die rug om die been skoon te maak. Haar voet het 4 plekke waar die tering n' knop maak van omtrent 10cm hoog en daan is daar die oop plekkies waar dit uitloop. Ons sal baie dankbaar wees vir enige raad. Baie dankie
Answer 1,197 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Elsie, die beste sal wees om iemand in Pretoria te kom sien wat in kinders spesialiseer soos Dr. Stefan Colyn. As jy my kan e-pos by netdoc@mweb.co.za met haar volledige geskiedenis, kan ek hom kontak en uitvind of daar iets is wat hy vir haar kan doen. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17861 votes
Vote