Ask an expert
Question

07 Jul 2011

Kinder siektes
Hi Dr.
Hoe gemaak as jy wil swanger word maar nie weet watter kindersiektes jy al gehad het nie? Watter kindersiektes is gevaarlik om te kry as jy swanger is? Kan mens jou laat toets of iets en hoe gemaak as daar iets is wat jy nie gehad het nie? Dankie vir u hulp.
Answer 3,098 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Karen

Jy kan jou dokter vir bloedtoetse konsulteer om vas te stel aan watter kindersiektes jy aan bloot gestel was. Masels, pampoentjies en duitse masels is gevaarlik tydens swangerskap.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.