Ask an expert
Question

11 Feb 2009

Kitten peepee next to litterbox
My katjie is nou 7weke oud. Sy het nou een keer op die mat gebollie, nou wil sy aanmekaar op dieselfde plek gaan bollie / piepie. Waarmee kan ek dit skoon maak dat sy nie dit meer ruik en weer daar wil gaan sit nie?
Answer 637 views
Expert
CyberVet
CyberVet

01 Jan 0001

Dear Nita

Jy kan Instaclean, beskikbaar in vetshops gebruik. Sit ook biertjies kos in bordjies in die area neer. Katte sal nie sommer urineer waar daar vir hulle kos uitgesit word nie. Dit is nie altyd 'n goeie idee om die katboks te skoon te hou nie, dit sit party katte af. Jy kan ook 'n toe box gebruik waarin jy die katboks sit met 'n deurtjie. Die privaatheid help soms.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9322 votes
No
67% - 18665 votes
Vote