Ask an expert
Question

13 Aug 2007

Klein hondjies drink nog nie
Goie more daar.

My airedale teef het gister agt babatjies gekry. Hulle is almal gesond en pragtig, maar dit lyk vir my of hulle nie besef dat daar tieties is wat hulle aan moet drink nie.. Is dit normaal, sal hulle met tyd aan haar begin drink of hoe? Hulle is sondag tussen 4 uur die middag en 1 uur vanoggend gebore, maar hulle drink nog nie aan die ma nie??

Wil net seker maak
Dankie
Kit
Answer 570 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

U Sall hulle elk op 'n speen sit en aanmoedig om te drink. Helle behoort gou te leer.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9260 votes
No
66% - 17841 votes
Vote