Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
klienies depresief???????
Hi daar Doc
Ek wil graag jou mening en of raad he asb. Dis 'n geruime tyd dat ons oneindige probleme het met my skoonpa. Hy gaan deur stadiums van uiters swak to vreeslik vol lewe en baie sterk. Wanneer hy so swak is kan hy amper nie uit die bed klim nie en dis dan ook die tyd wat mens met hom kan redeneer. Die stadiums wat hy so vol lewe en sterk - ja hy se self hy is sterk en kan 'n bees aanvat - kan niemand met hom huishou nie. Dan probeer hy alles in sy vermoe om sy siening op almal te druk. Hy het nou 'n klomp geld gespandeer om 'n boek te her publiseer. . Wou dit uitgee op 'n familie byeenkoms, maar omtrent niemand het opgedaag nie. Verder stel hy hom voor aan vreemde mense as De La Rey. Dis asof hy besig is om seniel te word. (Dis my mening) Een van sy jare lange vriende het aan my man gese dis kliniese depressie en ook dat hy al gesien het hoe wanneer mens op so laagte punt kom dan maklik selfmoord of gesinsmoord pleeg. Hy is baie eiewys en sal na niemand luister vir behandeling nie. Enige raad?
Baie dankie
esjay

Depression sounds possible, but there are a number of other possibilities, too. He needs to be persuaded to see a good local shrink or at least a good GP, for a thorough assessment, and advice based on the results of that.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.