Ask an expert
Question

22 Dec 2002

kliere
Ek is op die oomblik in portugal, eers oor 1 maand terug in sa. Ek het so ´n maand terug klein knoppe in bobene gekry, beide bene dit voel soos kliere wat geswel is. Is dit veilig om te wag tot ek terug is in sa of nie, dit is nie seer of enige pyn nie.
Answer 1,751 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Jakes, jy moet verstaan dat ek nie 100% seker kan wees sonder om jou te ondersoek nie, maar ek twyfel of dit sal saak maak as jy ‘n bietjie wag en kyk of dit nie self weg gaan nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9270 votes
No
66% - 17922 votes
Vote