Ask an expert
Question

28 Nov 2012

knop onder keel
Hi Dokter, Ek het n knop onder my keel ontwikkel dit het jeukerig gevoel , ek aan dit gedruk toe kom daar so n wit spul goed uit wat geweldig stink is dit n puisie en wat kan ek daarvoor gebruik dit is aaklig !
Answer 3,645 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Jess

Dit is 'n talg sist en wat uitgekom het, is sebum. Die sebum is geneig om te stink. Die talg sist is glad nie kanker nie en jy kan jou dokter vra om dit sjirurgies te verwyder indien dit herhaal.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.