Ask an expert
Question

03 Feb 2009

Knoppe in borste
Hallo, ek wil graag weet wanneer ' n knop ernstig is en wanneer nie. Ek kry die afgelope paar maande net voordat ek mentrueer knoppe in my borste wat baie seer is. Die knoppe bly egter en dit is nou al langer as drie maande aaneen, moet ek dr. toe gaan of is dit bloot hormone wat so maak. Die knoppe in my linkerbors is seerder as die ander een, en dit is somtyds onder my arm en af in my arm ook seer. Daar is geen afskeiding uit my borste nie, en dit is ook nie misvorm nie. Na die menstruasie tyd word die knoppe kleiner maar is nog steeds daar, dit is ook seer as ek aan dit vat. Dankie.
Answer 3,079 views
Expert
GynaeDoc
GYNAEDOC

01 Jan 0001

Any breast lumps should be assessed by a doctor to decide whether they are serious or not.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9322 votes
No
67% - 18711 votes
Vote