Ask an expert
Question

23 Mar 2007

Knoppies onder labia
Ek het gisteraand in die stort vir die eerste keer twee knoppies aan die onderkant van my labia gevoel en dis baie na aan die vaginale opening. Dit lyk of die een groter is as die ander met 'n punt na bo. Dit is nie seer nie en lyk nie soos 'n sweertjie nie. Daar is ook nie regtig gevoel in die knop nie. Wat kan dit wees? Ek is 12 jaar getroud en slaap nie rond nie.
Answer 4,076 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Misty
Kan net geswelde Bartolin kliertjies wees maar laat jou GP/gyne kyk - moenie iets soos vaginale vratjies miskyk nie want dit moet vroeg behandel word.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.