Ask an expert
Question

29 Jan 2008

KOLON
DAME OUDERDOM 59, EK VERMOET EK HET DIKDERM PROBLEME. GAAN DOKTER TOE SE DAAR IS NIKS FOUT EK KAN NIE MEER MET DIE PYN VOORTGAAN, MAAG SPOEL GEREELD, EK HET NET BAIE PYN IN DIKDERM AREA VOEL OPGEBLAAS, MOEG, LAM. HET NOG MY VROUE DELE DIT IS OOK REG DAAR IS NIKS FOUT. KAN U DALK HELP MET RAAD ADVIES. DANKIE
Answer 2,756 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Rose
As jou maag baie keer spoel het jy dalk ‘n infeksie in die derm. Vra jou dokter om ‘n stoelgang monster weg te stuur lab toe ( 1 teelepel vol is genoeg) As dit normaal is, vra hy moet jou na ‘n gastro-enteroloog verwys vir ’n kolonoskopie om inflammatoriese dermsiekte uit te skakel.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9326 votes
No
67% - 18774 votes
Vote