Ask an expert
Question

22 Jan 2003

KONGENITALE STENOSE
Dankie vir u antwoord Dr.
U vra vir meer inligting. My seuntjie van 4 jaar het in Desember 2002 vir 'n tandherstel prosedure gegaan. Met 'n konsultasie van die narkotiseur voor die narkose, het hy 'n sistoliese hartgeruis waargeneem. Hy het die hulp van 'n internis ingeroep wat met sy ondersoek 'n aorta sistoliese geruis waargeneem het. 'n Hart sonar is uitgevoer waarna die internis vir my gese het dat my seuntjie 'n aorta stenose het en my verwys na 'n kardiopediater. Ek kan egter eers in Februarie 'n afspraak by die Dr. kry.

Ek het geen idee wat die toestand veroorsaak het nie. Die kind sweet al van geboorte af oormatig, raak maklik uitasem, kry uitgebulte aar aan die regterkant van sy nekkie en het alreeds voorheen 'n apnee aanval gehad.

Kan u aub vir my meer inligting oor die toestand gee, want soos u self kan verstaan is ek werklik bekommerd oor sy toestand.
Answer 713 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Allie, dis waarskynlik ‘n aangebore toestand wat tydens sy ontwikkeling in jou baarmoeder ontstaan het. As jy my e-pos by netdoc@mweb.co.za, sal ek jou iets cut and paste oor kongenitale aorta klep stenose. Lees dit an laat weet my as jy nog vrae het. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18754 votes
Vote