Ask an expert
Question

20 Mar 2007

Kopseer
Ek kry gereeld hewige hoofpyn. Veral in die oggend baie erg. Met pyn onder en tussen my oë. Dit voel soos sinus. Het al verskeie kere antibiotika en sinus medikasie gebruik, maar geen resultate. Ek voel ook moeg en uitgeput.
Answer 1,090 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo GS
Jy kan dalk spannings hoofpyn kry, as jy sinus het sal jy koors he, toe neus en geel slym. Oggendhoofpyn moet mooi ondersoek word want kan ook dui op verhoogde drukking in die brein. Laat jou GP mooi kyk en jou dalk na 'n spesialis verwys?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.