Ask an expert
Question

10 Jan 2003

Krampe in bene en voete snags
Na erge episodes voel ek gekneus en seer die volgende dag.

Alreeds getoets vir suiker, lesing was OK teen 5.5 Geen tekorte aangedui in bloedtoets nie, alhoewel Slow-K partykeer help. Gebruik die volgende kroniese medikasie – kan dit die oorsaak wees ? Renitec 5; Altroxin 01mg; Premarin 1,25. Ek het voorheen cholestrol-tablette gebruik en dit gelos aangesien ek dit as die sondaar beskou het. ‘n Gedeelte van my Colon is verwyder, kan dit dalk op absorbsie-probleme dui ?

Help asb, die gedurige opspringery snags maak my moeg en gedaan en ek kry partykeer swaar om bedags ‘n vol dag se werk te verrig.
Answer 59,906 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Pikkewyn, dis moeilik om te sê wat die oorsaak is sonder om jou te ondersoek. Die probleem mag wees met die bloed vloei in jou bene, die senuwees wat die spiere voorsien of dit mag ‘n elektroliet versteuring wees. Die beste sal wees om ‘n internis te gaan sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17879 votes
Vote