Ask an expert
Question

08 Mar 2007

kronies moeg
Ek is die afgelope maand werklik tot die dood toe moeg. Ek staan moeg op en gaan slaap moeg. By die werk doen ek werk waar ek heeltyd moet konsentreer maar as ek my weer kry val my oë sommer vanself toe. Ek het vandag vita-thion gekoop en dit help net vir +/- 'n uur en dan is die moegheid weer terug. Ek het ook die afgelope naweek 'n erge pyn in my linkersy gehad. Ek het dit ook al voorheen gehad. Dit hou so dag en 'n half aan. Ek is tans op warfarin na DVT in 2003 waarna ek positief vir Faktor 5 Leiden getoets is. Ek het in 2005 histerektomie gehad na CINN II. My eierstokke is nie verwyder. Daar is nie enige familiegeskiedenis van diabetes. Ek kom ook agter dat ek meer toilet toe gaan as gewoonlik. Ek het ook gewig opgetel sonder om werklik meer te eet. Het ek rede om bekommerd te wees
Answer 1,707 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Marlene
Ek dink jou GP moet asb jou skildklierfunksies en sommer ook suiker toets en net kyk vir urienweg/nierinfeksie en bloed armoede ook.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9260 votes
No
66% - 17836 votes
Vote