Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
kroniese rugpyn in lae rug
Is in ' 68 geopereer - Dwaire operasie, daarna heeltwat ander rug operasies om te probeer om van die staal te verwyder sonder enige sukses. Omtrent so 2jaar gelede is die laaste 4 rugwerwels wat nie gestabliseer is nie - gediagnoseer as verbrokkeling. Nou - hulle wil die laaste 4 werwels ook stabliseer met staal en been inlegging, maar ek is vrek bang dat ek weer verlam sal wees na die op. Op hierdie oomblik is ek onder geweldige pyn, geen medikasie help en ' mind over matter' werk net tot op ' n punt, my bene en heupe pyn geweldig en beide het ' n snaakse soort verlaming in hulle, kan ook nie op my voete trap nie - pyn geweldig, veral as ek vir ' n tyd lank gesit / lê het en dan weer beweeg, is die pyn in my heupe, bene en voete ondraaglik.
Help asb.
Help asb.
Landi
Dankie dat jy health24.com besoek het.
Dit is baie moeilik vir my om jou van enige advies te verskaf, aangesien ek nie spesialiseer in hierdie probleme nie. Daarom stel ek voor dat jy dit met jou neurochirurg bespreek. Die behandeling behels 'n span poging van 'n pynspesialis, ortopeet, neurochirurg, physioterapeut, asook 'n arbeidsterapeut.
Sterkte
Groete
Dr Anrich Burger
Dankie dat jy health24.com besoek het.
Dit is baie moeilik vir my om jou van enige advies te verskaf, aangesien ek nie spesialiseer in hierdie probleme nie. Daarom stel ek voor dat jy dit met jou neurochirurg bespreek. Die behandeling behels 'n span poging van 'n pynspesialis, ortopeet, neurochirurg, physioterapeut, asook 'n arbeidsterapeut.
Sterkte
Groete
Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.