Ask an expert
Question

15 Aug 2007

Lady Nina
Hi liewe mens.....

Uiteindelik ne?

Ek en hy't vanoggend gepraat en saamgestem ons was 3 jaar bymekaar ons wil nie op slegte voet uitmekaar gaan nie.

Basis:

wat joune is is joune
wat myne is is myne
wat ons nie weet nie deel ons
wat jy wil he van my vra net en ek sal nie onbillik wees nie

hy verwag nie ek moet oornag als vat nie ek kan in die een garage stoor ens.

Ek is bitterlik bly dis nou verby en so sleg as wat dit klink dat ek nie meer daai lot se huiswerk, badwerk, leerwerk, slaewerk hoef te doen nie.

My kind word by die dag mooier en se al hoe meer ek is so trots op haar en elke dag besef ek sy BEWYS vir my if not for anyone else dat ek NIE 'n kak ma is nie en dat ek 'n kind met maniere KAN grootmaak.

Ek kan nie wag vir 'n netjiese huis, waar handoeke nie op die grond gegooi word ens nie! Ek kan nie wag om weer boere kos te eet nie (so moeg vir porra kos). Hoe meer ek probeer het om die man se liefde te kry hoe minder kon ek dit regkry...net my ma...jip albei gemini...wat se dit ?

Ek moet leer om alleen te leef en gelukkig alleen te wees. Snaaks dat dit juis die tannie wat toe ek so siek was in die hospitaal wat ek ontmoet het wat nou tot my redding gekom het. Die regte plek op die regte tyd.

Ek was altyd so bang vir geld worries as ek alleen gaan maar hy't my nou mooi gehelp en eks eintlik verbaas. Soos hy se hy's nie gelukkig eks nie gelukkig die kinders is nie gelukkig....

Met die vraag are we just going to live apart or break up het ek gese - lets give it time and see.

Maar eerlik waar ? Die kleintjie gaan eers volgende jaar skool toe en ek sien nie kans vir 12jaar van huiswerk en en en doen terwyl die pa nie daar is nie....

Ek wil LEWE! ek wil weer vriende he wat braai en rugby kyk en ek wil "normale" dinge doen....

Dankie vir al die Jare Nina - baie dankie - you've been there since day one and at one time we did not talk because you gave up on me...thanks for caring and keep on being my friend.

Love Mom
Answer 625 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

,,,,,
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17877 votes
Vote