Ask an expert
Question

18 Jul 2011

LAE RUGPYN
HET N BHD OP GEDOEN WAS IN TONNEL VIR MR
KUSSIINGS TUSSEN LAASTE TWEE WERWELS UITGESLUIT
HET AL TWEE PYNBLOKKE GEHAD EN TWEE KEER SENUWEES GEBRAND ,ALBEI GEVALLE HOU NET SOWAT 9 MAANDE
EK WIL WEET OF SAL OPERASIE DIE OPLOSSING WEES OM WERWELS TE HEG
Answer 832 views
Expert
ChiroDoc
ChiroDoc

01 Jan 0001

FUSIE is 'n laaste uitweg. Het u al 'n Chiropraktisyn besoek? 'n Deeglike ondersoek is nodig om te bepaal of konsevatiewe behandeling deur 'n Chiropraktisyn of Fisioterapeut van waarde sal wees.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.