Ask an expert
Question

19 Jul 2011

LAE RUGPYN
More
ek wil gou hoor ek het n pyn oor my lae rug ek dink dit is dalk my niere en dan so nou en dan het ek n pyn aan my regterkant in my sei? wat kan dit wees is dit dalk blaasinfeksie of nier infeksie ek het al n ruk terug ligteblaas infeksie gehad ek was dokter toe n week terug en het dit vir haar gese maar syt nie my urine getoets of niks nie. Moet ek maar weer dokter toe gaan?
Answer 2,108 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Fanie

Ek stel voor dat jy 'n tweede opinie kry, aangesien dit wel moontlik is dat jy blaasinfeksie of nierpypinfeksie het wat jou simptome veroorsaak. Die oorsaak van die infeksie moet ondersoek word en ek stel voor dat die dokter 'n urine ontleding doen, asook 'n moontlike sonar van jou blaas en niere.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9262 votes
No
66% - 17842 votes
Vote