Ask an expert
Question

13 Mar 2003

LAZER TREATMENT
ACTUALLY I'AM AFRIKAANS,

MY DOGTERTJIE IS DEUR 'N HOND GEBYT - 8 MAANDE GELEDE
IN DIE GESIG- AAN DIE REGTERKANT BY DIE OOG OOR DIE WANG
EN ONDER DIE KEEL GEDEELTES.
DIE HEGTINGS IS IN DIE TEATER GEDOEN OP MIDDELBURG
MET MY HUIS DR. ENS.
DIE MERKE HET BAIE MOOI GESOND GEWORD EN DIE SPIERE WERK BAIE MOOI SAAM.
EK SAL NET GRAAG WIL WEET OF LASER NIE DIE GESIG MEER MOOI SAL MAAK NIE
WAT EK DAARBY BEDOEL - SAL LASER NIE DIE MERKE HEELTEMAL VERWYDER NIE.
BAIE DANKIE,
Answer 550 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Corrie, dit mag moontlik wees om die merke heeltemal te verwyder, maar die beste sal wees om ‘n plastiese chirurg daaroor te sien want ek twyfel of laser die beste opsie is. As jy bereid is om na Pretoria te kom kan ek jou na iemand verwys. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18754 votes
Vote