Ask an expert
Question

09 Jan 2003

Leaky Gut sindroom - nuwe vraag
Dr,
Ek is op soek na beskrywing (omskrywing) van hierdie nuwe sindroom. is dit geneesbaar (omkeerbaar). Kan dit tot verdere toestande lei indien nie reg behandel nie. My dogter is tans op 'n stren melk- suiker- gisvrye dieet. Sal sy weer normaal kan eet indien die dunderm herstel? Die toestand het blykbaar te doen met foutiewe deurlaatbaarheid van die dunderm met gevolglike abnormale vertering en absopsie van voedingstowwe. My dogter sukkel al 'n jaar met erge buikpyn en krampe en diarree. Geen bloedtoets of kolonoskopie, gastroskopie of bariummaal kon enige lig op die toestand werp nie. Die nuutste vermoede is nou bogenoemde onbekende sindroom. Baie dankie vir die hulp.
Answer 740 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Nuuskierig, ek het met ‘n paar spesialiste gepraat, maar niemand kan my eintlik veel meer sê as wat jy reeds weet nie. Ek gaan volgende week kyk of ek nuwe artikels of meer inligting kan kry. Herinner my net as ek nog nie teen Woensdag na jou toe terug gekom het nie (netdoc@mweb.co.za). Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17861 votes
Vote