Ask an expert
Question

07 Jan 2003

Leaky gut syndrome
Kan u asb vir my inligting t.o.v. bogenoemde toestand gee. Ek kry nie inligting op die net nie.
My dogter is hiermee gediagnoseer en ek wil graag meer omtrent die toestand weet.
Answer 437 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Nuuskierig, as jy my kan laat weet wat presies dit is wat jy wil weet, sal ek kyk of ek kan help. Ek sal ook ‘n bietjie surf en kyk of ek iets op die Net kan kry. Sterkte.
NS. Pos asb. jou antwoord as ‘n nuwe vraag anders mis ek dit. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.